Zoekresultaten
Resultaat 1 - 2 (van 2)
Elisabeth Eybers Einder
"Einder Eindelik verby die drentelgrens van hul twee eensaamhede haal hy haar, sy hom, weer in en wens verwonderd om nooit af te dwaal: hul dae n herhalende begin n wisseling van vergesigte waar versperring nie bespeur word, alles glim, verrassend skoongewas en klaar. Tog, in n aanval van omsigtigheid ons leer algaande ons perke ken, sê hy herinner hul mekaar aan eindigheid. En sien die einder weer vergly."
Fictie
Afrikaans | 60 pagina's (ePub2, 1,2 MB) | Em. Querido's, Amsterdam | 2013
E-book
Elisabeth Eybers Kruis of munt
"Kans Die lot spin wasig op sy rand, denkbeeldig boos of goedgesind, totdat hy wankel na dié kant verkore deur die spelershand wat haarfyn mik op kruis of munt."
Fictie
Afrikaans | 33 pagina's (ePub2, 1 MB) | Em. Querido's, Amsterdam | 2013
E-book